Wat word in heiligmaking behels? Is dit iets apart van regverdigmaking? Onthou dat God Sy geregtigheid met die mens wil deel. In watter mate is God bereid om Sy geregtigheid te deel met 'n persoon wat Hom as Heer aanneem? Is die geregtigheid net aan die begin van die Christelike lewe beskikbaar, of langs die hele weg? Ons moet onthou dat verlossing 'n ondervinding is wat nooit eindig nie. Verlossing van die skuld van sonde en sy veroordeling vind plaas wanneer 'n persoon Christus as sy Verlosser aanneem. Hy is geregverdig. Verlossing beteken ook om van die krag van sonde verlos te word. Dit is heiligmaking en duur solank as wat die persoon lewe.
Saterdag 23 Junie 2018
HEILIGMAKING

Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Johnny, die sak pakker
Johnny, die sak pakker by die kettingwinkel, het pas 'n kursus by die kerk bygewoon waarin hulle aangemoedig is om 'n verskil in die...
-
Jy is baie meer werd as wat jy vir jouself in die spieël vertel Jeremia 1:4-6 4Die Here het vir my gesê: 5“Ek ken jou van altyd af. Van vo...
-
DINK JY MEER VAN JOUSELF AS WAT JY MOET? Nadat jy in Graad 8 amptelik in die hoërskool is, voel die senior leerlinge in jou skool dalk dat j...
-
Vertel van God se versoening! 2 Korintiërs 5:18-19 God het vir ons die werk gegee om mense met Hom te versoen… Hy het vir ons gesê ons moe...

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking