Wat beteken die term genade? Aan wie word die genade gebied? Hoe kan 'n mens hierdie genade ontvang? Sommige het gedink dat die mense in die ou tyd gered is deur die wet te hou, en eers nadat Christus gekom het, deur genade gered word. Dit is teenstrydig met die Skrifte, want die Bybel verklaar duidelik: Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn." Titus 2:11 (Nadruk voorsien)
Saterdag 23 Junie 2018
DEUR GENADE GERED

Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Johnny, die sak pakker
Johnny, die sak pakker by die kettingwinkel, het pas 'n kursus by die kerk bygewoon waarin hulle aangemoedig is om 'n verskil in die...
-
Jy is baie meer werd as wat jy vir jouself in die spieël vertel Jeremia 1:4-6 4Die Here het vir my gesê: 5“Ek ken jou van altyd af. Van vo...
-
DINK JY MEER VAN JOUSELF AS WAT JY MOET? Nadat jy in Graad 8 amptelik in die hoërskool is, voel die senior leerlinge in jou skool dalk dat j...
-
Goeie vriendskappe is beter as populariteit Spreuke 18:24 Daar is party vriende wat net praat maar wat niks help nie, maar ’n vriend kan...

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking