“SPREEK DEURBRAKE OOR JOUSELF”
.
EK is ‘n BEGUNSTIGDE van die ALLERHOOGSTE. My GOD sal in al my BEHOEFTES VOORSIEN na die rykdom van Sy Genade (Fil 4:19). Ek is die KOP en nie die stert nie (Deut 28:13). Die HERE is my HERDER. Ek kom NIKS KORT nie. Net GOEDHEID en GUNS sal my AGTERVOLG, al die dae van my lewe (Psl 23). U GUNS volg my nie net nie. Dit HAAL MY in en STEEK my VERBY. Wanneer ek op ‘n plek aankom, WAG U GUNS alreeds daar vir my (Amos 9:13). ALLES sal vir My ten GOEDE MEEWERK tot my VOORDEEL. U swaai elke verleentheid tot ‘n GODDELIKE GELEENTHEID (Rom 8:28). Dankie HERE dat U vir die MOSSIES SORG, en ook vir MY. Ek is tot alles IN STAAT deur CHRISTUS wat vir my die krag gee (Fil 4:13). Ook NOU, terwyl jy hier lees, VLOEI MY intense LIEFDE en KRAG deur JOU van kop tot tone. Dankie JESUS. Amen.
Saterdag 19 Mei 2018
“SPREEK DEURBRAKE OOR JOUSELF”
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Johnny, die sak pakker
Johnny, die sak pakker by die kettingwinkel, het pas 'n kursus by die kerk bygewoon waarin hulle aangemoedig is om 'n verskil in die...
-
WANNEER JY LEUENS VERTEL In die verhouding met jou ouers, onderwysers, maats en ander mense is dit baie belangrik dat jy eerlik moet wees en...
-
Deur te volhard, wys ons hoe Jesus ons verander het. Romeine 5:3 3Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef d...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking